|
Ons wil
graag verneem wat u van ons diens dink, veral om terreine te
identifiseer waarop ons dalk nog kan verbeter. By Sure Etnique
Reise luister ons graag na ons kliënte – om daarna aktief daarop
te reageer. Daarom sal ons dit so waardeer as u by wyse van die
beantwoording van die onderstaande vraelysie u eerlike opinie kan lug,
sodat ons ons tradisie om te fokus op dit wat waarlik belangrik is,
kan voortsit. Hartlike dank vir u tyd en moeite! |
 |